Steven Tyler

Steven Tyler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Tyler in Maart 2018

Geboortenaam Steven Victor Tallarico
Geboorte 26 Maart 1948 (1948-03-26)
Manhattan, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende Liv en Mia Tyler
Beroep(e) Sanger, akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steven Tyler (26 Maart 1948 - ) is 'n Amerikaanse sanger en akteur. Hy is bekend as die voorsanger van die rock musiekgroep Aerosmith. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wayne's World 2 (1993), Armageddon (1998), Be Cool (2005), en Epic (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search